PE Church Net
Christian Calendar - Details of Event

Tekens en Wonders saam Past Deon Hockey by AGS Despatch

20th May 2018 (Sunday) - 23rd May (Wednesday)


Kom en ervaar God se groot krag tydens ons spesiale Pinksterdienste by AGS Christelike Sentrum, 1 de Langestr, Despatch.
Sondag 20 Mei 2018 (09:00 & 18:00),
Maandag 21 Mei (19:00);
Dinsdag 22 Mei (19:00) en
Woensdag 23 Mei (19:00).
Toegang is gratis (offerande word opgeneem). Ons gaan 'n heerlike tyd in die Here beleef, en groot wonders aanskou!
Vir meer inligting: 083 657 0368.
 ~   More about AGS Christelike Sentrum  ~  Map ] 
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]