PE Church Net
Christian Calendar - Details of Event

Onbeskaamd Gratis by AGS Despatch

22nd April 2018 (Sunday)


Onbeskaamd, een van ons land se top Christelike Sang-groepe, besoek AGS Christelike Sentrum Despatch op Sondag 22 April 2018 om 18:00.
Toegang vir hierdie optrede is gratis, maar 'n liefdes offerande word wel opgeneem. Kom vroeg om plek te verseker.
1 de Lange Str, Despatch.
Vir meer inligting 083 657 0368
 ~   More about AGS Christelike Sentrum  ~  Map ] 
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]