PE Hoogland Kersmark - Christian Events
Share on Facebook

PE Hoogland Kersmark

26th October 2018 (Friday) - 27th October (Saturday)


PE Hoogland KersmarkWaar: Hoogland PE NG Kerk, h/v Constance & Isobellaan Charlo
Vrydag 26 Oktober vanaf 16:00- 20:00 en Saterdag 27  Oktober 2017 vanaf 08:00 tot 13:00 is dit tyd vir Hoogland se jaarlikse Koop - en - Kuier - Kersmark. Kom kuier gerus saam met ons. Daar sal die allermooiste kers geskenkies te koop wees van 'n wye verskeidenheid stalletjiehouers - so kom vul jou Kerskouse!
Daarmee saam sal daar die Vrydagaand heerlike aandetes (bv. worsrolle, hamburgers, pannekoek, poeding, ens.) te koop wees tot 19:30 in ons Kersmark - Kuiertent en die Saterdagoggend skop ons af met 'n Kersmark roosterkoek-ontbyt.   Verder sal daar ook verskeie ander etes beskikbaar wees die Saterdag en heerlike vermaak vir die jeug & jongspan!  Ons immergewilde Kersmark Koffiewinkel is ook heeltyd oop vir 'n lekker koppie Hoogland koffie!
Kontak gerus vir Leandra by die Kerkkantoor (annalize@pehoogland.co.za / 041 3671485 ) met enige navrae!

[ More about Hoogland PE NG Kerk  ~  Map ] 
Category: Fundraising EventsGeneral Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]