|
|
|

WANNEER 11 Oktober 2008 WAAR Veremarksaal, Port Elizabeth
HOE LAAT 09:00 vir 09:30 KOSTE R150 per persoon
|
|
'n Oggend om beslis nie
mis te loop nie!
Venessa Schoeman, Liesel Krause-Wiid
en Elsabe Aldrich gaan met ons deel
hoe Klink, Lyf en Leef Vroue van Hoop!
'n Heerlike vingerontbyt en talle verassings
sal 'n onvergeetlike oggend verseker.
Sien jou daar!


Kaartjies is te koop by
Riana van den Heever
041 367 1485 (van 08:00 - 13:00)
083 294 0650 (na ure).
riana@pehoogland.co.za
|

|



|
|

|
|

|
|
"Hoe wonderlik klink die voetstappe van die wat die
goeie boodskap bring (Rom 10:15)"
|
|
|
Home |
Business |
Calendar |
Churches |
Community |
Links |
Ministries |
Music |
News |
Spiritual |
Contact us

© 1999 - 2012 PE Church Net .....
Disclaimer |
Privacy Policy |
Our Vision
|