PE Church Net
Event: Sherwood Gemeente bied aan "Van Rome tot Beijing"

Sherwood Gemeente bied aan
"Van Rome tot Beijing"

Sherwood Gemeente bied aan
Van Rome tot Beijing
met sjef Annelie Oosthuizen
KOOK DEMONSTRASIE (PASTA EN NOEDELS)
vir mans, vroue, oud en jonk

PLEK:  NG Kerk Sherwood
DATUM:  20 Mei 2017 om 10:00
KOSTE:  R80 pp (2 "tasters" ingesluit)
Kontak Christa van Appel: 083 996 0693
Kaartjies beskikbaar van kerkkantoor 041 371 4329