P.E. Church Net

Christian CD Catalog
#CD0009   


ARTIST:

Deon Gouws

Duisende dankies......

Eerstens aan my Hemelse Vader, my Verloser, Jesus Christus en die soete Heilige Gees vir 'n bediening wat Hy aan my toevertroe het, en 'n droom wat ek as 13-jarige seun gehad het, wat vir my 'n werklikheid geword het met hierdie produksie. En dan aan Billie Paulsen my Produksiebestuurder en vriend - vir al sy bystand en al die liedjies. Creative Music vir die vertroue wat hulle in my gehad het, al die musikante en sangers, Andrew Greeff, Manis Steyn. Aan my vrou en kinders vie al die liefde en bystand. En aan elkeen wat 'n kasset of laserskyf koop as die ondersteuning van die werk wat ons doen. "Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog dan reg is, sal jou hele liggaam verlig wees".Matt 6:22
DEON GOUWS

TITLE:

Sien jy of sien jy nie

TRACKS:

1. Sien jy of sien jy nie?
2. Dankie Jesus
3. Ek is bly, Ek is vry
4. Sal jy hoor?
5. Groot is U
6. U is altyd welkom
7. Bid sonder ophou
8. Op die vleuels van gebed
9. Is jy gered?
10. Maak Jesus koning van jou hart
11. Iets nuuts
12. Nog net een kans

MUSICIANS:

Kitaar - Tienie Smith,
Baskitaar - Deon Mattheus,
Dromme - Kevin Mattheus,
Klawerbord - Andrew Greeff,
Mondfluitjie - Anthony Keogh.
Agtergrondsangers: Elizabeth Smit, Bradley Anderson, Maleen Gerber, Attie Williams, Lizinda Gouws.
Vokale Verwerkings: Elizabeth Smit

STUDIO:

Opname en Finale Meng: Creative Audio
Ingenieur - Andrew Greeff
Musiekprogramering: Andrew Greeff - Snitte: 4, 7, 8, 12
Produksie: Tienie Smith en Andrew Greeff
Uitvoerende Produksie: Billy Paulsen / Manie Steyn
Oorklanke:Billy Paulsen, Tienie Smith, en Andrew Greeff
Verspreiding & Bemarking:
Creative Music, Posbus 35076, Newton Park. 6055. TEL: 35 1550. E-pos: creative@sancelink.co.za

CMD 106
© & P 1998 BILSON MUSIC

DATE:

1998

CONTACT:

Deon Gouws at (041) 933-1661 or 082 964-6585

Deon Gouws is 'n man met 'n sagte gees wat hard spreek van sy liefde en dankbaarheid aan God. Hierdie album beklemtoon sy hart vir sy medemens. Al wat ek kan se is, "Dankie Jesus" - Billy.

to Homepageto Music Indexto CD Catalog


Find it fast !

Powered
by

PicoSearch Help

Home | Business | Calendar | Churches | Community | Links | Ministries | Music | News | Spiritual | Contact us
Click here to subscribe to our FREE email services
© 1999 - 2010  P.E. Church Net ..... Disclaimer | Privacy Policy | Our Vision