Angus Buchan crusade -
Share on Facebook
[ Back ]   [ Home ]   [ Latest Updates ]   [ Social & Moral Issues ]   [ News Main Page ]
Best viewed at minimum 600px screen width (Rotate your device to landscape orientation)
Featured Advertiser
Leading you in the right
financial direction
Northbound Financial Management Consulting,
Accounting Services, Taxation
Services, Company Secretarial
and Payroll Services
T: +27 (0) 41 811 9733 | C: +27 (0) 72 597 3454 | E: wtinley@northboundfinancial.co.za | www.nbfin.co.za
Visit our Christian Business Directory

Angus Buchan crusade - 'n wonderlike opbouende dag

Maar hoekom geen berig in die Herald nie?

Source: Marietjie Geldenhuys
Date Added: 2008-10-29

Category:

Dit was wonderlik om saam met soveel gelowiges die Heer te aanbid.

Wat my onrustig maak is die feit dat daar so min anderskleuriges teenwoordig was. Ons is tog saam broers en susters.

Die reelings was uitsonderlik goed getref en al het ons soos sardientjies gepak gesit was dit 'n wonderlike opbouende dag gewees.

Die Maandag het ek die Herald gekoop en sowaar geen woord oor die crusade nie. Ek het dadelik die koerantkantoor gebel en beswaar gemaak. Oor die Duitse bierfees en lugskou is daar breedvoerig berig maar die nie-sensasie gebeurtenis van Angus is doodstil gehou. Ek sal nie weer die Herald koop nie. Hulle beweer daar was 'n gebrek aan spasie in die koerant.

Dankie weereens vir 'n Geseende dag en alle eer en lof aan Christus.

Groete,
Marietjie

Source: Marietjie Geldenhuys
Date Added: 2008-10-29

Category:
Back to News Index
_______________________________________________

Please read our disclaimer