Dr. Lemmer du Plessis by die VEK PE Noord - Christian Events
Share on Facebook

Dr. Lemmer du Plessis by die VEK PE Noord

29th July 2018 (Sunday) - 31st July (Tuesday)


Dr. Lemmer du Plessis is die Prediker by die Volle Evangelie kerk PE Noord, Suttonweg, Sidwell met spesiale dienste as volg. Sondag 29 Julie 2018 om 9:00 en om 18:00, Maandagaand 30 Julie om 19:00 en Dinsdag, 31 Julie ook om 19:00. Almal welkom.
Skakel die Kerkkantoor vir enige navrae by 041 4531901/2.
[ Email me  ~   More about P.E. North Full Gospel Church  ~  Map ] 

Website: http://www.penoordvek.co.za
Category: General Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]