Sake Van Die Hart - Christian Events
Share on Facebook

Sake Van Die Hart

6th October 2018 (Saturday)


SAN Entertainment bied aan bekende Afrikaans sangers, Liezel Pieters en Nicholis Louw, vir net een aand in Port Elizabeth. Kom geniet saam met ons 'SAKE van die hart' by die Fairview Sports Centre in Port Elizabeth op die 6de Oktober 2018. Deure maak oop 19:00 en die konsert begin 19:30. Kaartjies beskikbaar by Computicket.
[ Email me

Website: https://online.computicket.com/web/event/sake_van_die_hart/1212818703/0/86698926#
Category: Music Events
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]