Somerstrand Gemeente - Christian Events
Share on Facebook

Somerstrand Gemeente

27th September 2020 (Sunday)


Dit is 'n tyd van geestelike fokus:
Waar ons gebruik van selfone en sosiale media voorheen as 'n probleem uitgewys is - dit breek fisiese kontak af - raak dit ironies genoeg nou die enigste veilige manier waarop ons kontak kan behou. Moenie ophou om na mekaar uit te reik nie. Behou die noodsaaklike kontak met mekaar op allerhande kreatiewe maniere.
Skakel Sondag 09:00 in by ons erediens op Youtube:
https://www.youtube.com/channel/UChafgpWpfksQiVO47kaNuPw

[ More about Summerstrand N.G. Kerk  ~  Map ] 
Category: Church Services
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]