Pharos is 'n gasvrye gemeente en deel van ons roeping is om mense wat geestelik seergekry het, te begelei tot volle genesing. Daarom is ons gemeente slagspreek "VRYGEMAAK OM VOLUIT TE LEWE".
Ons dienste is elke Sondag om 09:00 en verwelkom jou graag by die Saal van die MTR Smit Kinderoord, Circularrylaan.
Ons het 'n baie energieke jeugbediening, waar die laerskool kinders om 09:00 ontmoet en die hoerskool kinders direk na die oggenddiens.
Kontak gerus vir Lezinda by 071 364 3218 vir meer inligting oor ons jeug.
Onthou dat ons dienste aanlyn uitgesaai word op YouTube asook Facebook.
Vir enige verdere inligting, kontak asb vir Riana by 083 294 0650.