Patmos N.G. Kerk
N.G. KerkPostal Address
P.O. Box 27098
Greenacres
6057 Port Elizabeth
P.O. Box 27098
Greenacres
6057 Port Elizabeth
Senior Pastor: Ds Jan Grobbelaar
Secretary: Ms Elizna Milne
Music Ministry: Mr Anton Randall
Secretary: Ms Elizna Milne
Music Ministry: Mr Anton Randall
Mission
Patmos gemeente sien uit daarna om ook hierdie jaar die Here te verheerlik en te dien in alles wat ons doen. Ons is dankbaar oor die besondere pad waarmee die Here ons tot hiertoe gelei het – deur hoogtepunte en deur laagtepunte heen. Ons weet dat as die Here die huis nie bou nie, swoeg diè wat daaraan bou tevergeefs. Ons beleef die herstel en opbou wat die Verlosser vir ons bewerk het.
Ons verstaan ons roeping om in die gemeenskap rondom ons en in die breër wêreld ‘n positiewe verskil te maak deur die lig van die Here te laat skyn.
Ons is opgewonde oor die toekoms saam met die Koning van die kerk.

If you find any errors or omissions, please
(Please note: this address can not be used to contact the church listed above.)