AGS Kompas Gemeente
Apostolic Faith Mission
Pastor: Pastor Karin Gerber
Secretary: Ms Marie du Toit
Secretary: Ms Marie du Toit
Ons nooi jou uit om deel te maak van die Kompas familie, en by ons te kom kuier.
AGS Kompas Gemeente is 'n Afrikaans sprekende multi etniese gemeente in Port Elizabeth, vir Port Elizabeth. Met relevante Woorbediening en Heilige Gees geinspireërde aanbidding is ons gemeente geroep om 'n verskil te maak in die stad en in mense se lewens.
Kuier saam met ons elke Sondag om 9h30, en beleef God!"
Oktober 2009
If you find any errors or omissions, please
(Please note: this address can not be used to contact the church listed above.)
(Please note: this address can not be used to contact the church listed above.)


