N.G. Kerk Kraggakamma | Nelson Mandela Metro Church Directory
Share on Facebook
[ Back ]   [ Home ]   [ Find churches by : Name (A-Z)   |  Denomination   |  Area ]   [ Churches Main Page ]

N.G. Kerk Kraggakamma

N.G. Kerk
Address where meetings are held  map
Gazanialaan 2
Sunridge Park
Gqeberha (Port Elizabeth)
Postal Address
Gazanialaan 2
Sunridge Park
6045  Port Elizabeth
Tel: 041 360 1484
Fax: 086 510 6982
Email us
Visit our website
Facebook page
Predikant: Ds MG van Rooyen
Predikant: Ds Du Toit Wessels
Community Manager: Mrs Niekie Oosthuizen
Ons is ’n dinamiese geloofsgemeenskap wat uit die aard van die saak nie perfek is nie. Ons loop ook nie rond met die gedagte dat ons alles weet of antwoorde vir alle vrae het nie. Ons is ’n geloofsgemeenskap wat saam agter Jesus aanstap en ons nooi enige iemand wat saam met ons op reis wil wees. Ons glo dat ons verhouding met Jesus Christus ons roep om ’n seën te wees vir elkeen wat oor ons pad kom. Ons groei om elke dag die liefde van God oor ander uit te mors. Almal is welkom om saam met ons agter Jesus aan te stap.

If you find any errors or omissions, please
(Please note: this address can not be used to contact the church listed above.)