Doxa Deo Brymore
Apostolic Faith MissionPostal Address
P.O. Box 10733
Linton Grange
6015 Port Elizabeth
P.O. Box 10733
Linton Grange
6015 Port Elizabeth
Pastor: Pastor Abrie Myburgh
Secretary: Ms Yolande Botha
Framesby Worship Team: Mrs Ellenor Lotter
Secretary: Ms Yolande Botha
Framesby Worship Team: Mrs Ellenor Lotter
Doxa Deo Brymore is deel van ‘n groter familie wat passievol is oor God en mense. Ons droom is om stede te verander na plekke waar God regeer. Ons doen dit deur ons passie vir God uit te leef in ons gemeenskap, 'n impak te maak by ons werksplekke en behoeftes in die gemeenskap aan te spreek.
Ons is 'n gemeente waar volwassenes, tieners en kinders met volle oorgawe ontdek wie God is en waaroor die lewe werklik gaan!
Sondae Dienstye
Oggend Diens: 10:00 by Artuo
Aand Diens: 18:00 Brymore & Artuo

If you find any errors or omissions, please
(Please note: this address can not be used to contact the church listed above.)
(Please note: this address can not be used to contact the church listed above.)