Kompas Christelike Lewe | Nelson Mandela Metro Church Directory
Share on Facebook
[ Back ]   [ Home ]   [ Find churches by : Name (A-Z)   |  Denomination   |  Area ]   [ Churches Main Page ]

Kompas Christelike Lewe

Apostolic Faith Mission
Address where meetings are held  map
69 Newton Street
Newton Park
Gqeberha (Port Elizabeth)
Tel: 041 360 0771
Pastor: Pastor Jonico Grobbelaar
Music Ministry:
Soek jy na 'n geestelike huis? Vervulling in dit wat jy vir die Here wil doen? Of miskien verstaan jy nie die "kerk" ding nie en het vrae oor godsdiens... By ons is jy welkom, kom soos jy is!

Kompas Christelike Lewe is 'n gemeente in die Stad, Afrikaans sprekend, waar ons passievol is oor mense en ernstig oor God. Met relevante woordbediening, 'n gemaklike (laid back) atmosfeer en Heilige Gees vervulde aanbidding kan jy God saam met ons beleef.

En die belangrikste is dat jy NIE perfek hoef te wees voor ons jou aanvaar nie. As jy vrae het sal ons jou nie veroordeel nie maar probeer om dit te antwoord. As daar "issues" en "stuff" in jou lewe aan die gang is sal ons jou help om in oorwinning te lewe. As jy 'n plek nodig het om te herstel (maak nie saak waarvan nie) sal jy 'n veilige plek by ons vind.

If you find any errors or omissions, please
(Please note: this address can not be used to contact the church listed above.)