Doxa Deo Walmer
Apostolic Faith MissionAddress where meetings are held
Clarendon Primary Shool
7th Avenue
Walmer
Gqeberha (Port Elizabeth)
Clarendon Primary Shool
7th Avenue
Walmer
Gqeberha (Port Elizabeth)
Doxa Deo Port Elizabeth is deel van ‘n groter familie wat passievol is oor God en mense. Ons droom is om stede te verander na plekke waar God regeer. Ons doen dit deur ons passie vir God uit te leef in ons gemeenskap, 'n impak te maak by ons werksplekke en behoeftes in die gemeenskap aan te spreek.
Ons is 'n gemeente waar volwassenes, tieners en kinders met volle oorgawe ontdek wie God is en waaroor die lewe werklik gaan!
Walmer Kampus: 09h00
Brymore Bedieningspunt: 18h00
Ons is 'n gemeente waar volwassenes, tieners en kinders met volle oorgawe ontdek wie God is en waaroor die lewe werklik gaan!
Walmer Kampus: 09h00
Brymore Bedieningspunt: 18h00
If you find any errors or omissions, please
(Please note: this address can not be used to contact the church listed above.)
(Please note: this address can not be used to contact the church listed above.)